Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het by die Here begin kla oor hulle swaarkry. Toe Hy dit hoor, het die Here kwaad geword. Vuur wat van die Here af kom, het onder hulle uitgebreek. Dit het tot op die kant van die kamp gebrand.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:1 in konteks