Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die Leviete, Jesua, Kadmiël, Bani, Gasabneja, Serebja, Hodija, Sebanja en Petagja, vir die volk gesê: “Staan op! Loof die Here julle God, want Hy leef van ewigheid tot ewigheid!” Toe het hulle die Here geloof:“Mag u wonderlike Naamgeprys word! Geen lofprysing of danksegging kan dit ooit beskryf nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:5 in konteks