Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs in die tyd toe hulle eie konings oor hulle regeer het en U hulle baie voorspoedig gemaak het, het hulle U nie gedien nie. Al het U vir hulle ’n groot, vrugbare land gegee, het hulle nog steeds aangehou om verkeerde dinge te doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:35 in konteks