Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“U is ons God, U is groot en magtig!U is die ongelooflike God. U hou die verbond en is getrou in u liefde. Moet tog nie al ons swaarkry geringskat nie. Ons en ons konings, ons leiers, priesters, profete, ons voorouers en die hele volk het gely vanaf die tyd van die Assiriese konings tot vandag toe.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:32 in konteks