Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir omtrent ’n kwart van die dag gestaan terwyl die wetboek van die Here hulle God vir hulle voorgelees is. Vir die volgende kwart van die dag het hulle om die beurt belydenis van hulle sondes gedoen en die Here hulle God aanbid.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:3 in konteks