Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U het hulle gewaarsku om u wet te gehoorsaam, maar hulle was hoogmoedig en wou nie u wette gehoorsaam nie. Mense wat u voorskrifte gehoorsaam, ontdek wat die lewe werklik is.Maar u voorskrifte het hulle oortree. Hulle het die rug op U gedraai en geweier om na U te luister.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:29 in konteks