Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons voorouers het versterkte stede ingeneem en vrugbare grond ingepalm. Hulle het ook huise vol kosbaarhede oorgeneem.Die putte was klaar gegrawe, die wingerde, olyfbome en vrugteboorde was volop. Hulle het geëet, en vet geword,en die voorspoed geniet wat U gegee het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:25 in konteks