Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 9:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle was ongehoorsaam en het vergeet van al die wonders wat U vir hulle gedoen het. Hulle was hardkoppig. Hulle het ’n leier aangestel om hulle terug te vat na hulle slawerny in Egipte.Maar U is ’n God wat vergewe,genadig en vol deernis.U word nie vinnig kwaad nie, U is liefdevol en getrou.U het hulle nie in die steek gelaat nie,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 9

Kyk Nehemia 9:17 in konteks