Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esra het elke dag, vir sewe dae lank, uit die Wetboek van God voorgelees. Sewe dae lank het hulle so feesgevier. Op 15 Oktober, die agtste dag van die fees, het hulle, soos voorgeskryf, ’n plegtige byeenkoms gehou.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:18 in konteks