Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense het toe weggegaan om ’n feesmaal te eet en te drink en hulle kos met ander mense te deel. Hulle het goed verstaan wat voorgelees is. Dit het hulle baie bly gemaak.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:12 in konteks