Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense het toe almal op die plein voor die Waterpoort bymekaargekom. Hulle het die skrywer Esra gevra om die wetboek van Moses waarin die bevele van die Here vir Israel was, te bring.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 8

Kyk Nehemia 8:1 in konteks