Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie van die mense in Juda het trou aan hom gesweer, want hy was die skoonseun van Sekanja, die seun van Arag. Verder was sy seun Joganan met die dogter van Mesullam seun van Berekja getroud.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:18 in konteks