Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 6:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Semaja seun van Delaja en kleinseun van Mehetabel was in sy huis toegesluit. Ek het hom gaan besoek. Hy het gesê: “Kom ons ontmoet mekaar in die tempel van God en sluit die deure van die tempel. U vyande is op pad om u vannag te kom doodmaak.”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 6

Kyk Nehemia 6:10 in konteks