Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die werk het gevorder en hulle het die gapings in die muur herstel. Toe Sanballat, Tobija, die Arabiere, die Ammoniete en die mense van Asdod dit hoor, het hulle baie kwaad geword.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:7 in konteks