Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dié tyd het niemand van ons ooit ons klere uitgetrek nie – nie ek of my familie of my diensknegte of die wagte wat by my was nie. Ons het ons wapens te alle tye saam met ons gedra, selfs wanneer ons water gaan drink het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:23 in konteks