Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het voor sy vriende en die leër van Samaria uitgevaar: “Wat dink hierdie armsalige Jode doen hulle? Dink hulle miskien hulle kan die muur in een dag bou as hulle net genoeg offers bring? Kyk net hoe lyk die swartgebrande klippe wat hulle onder die rommel uitkrap om weer te gebruik!”

Lees volledige hoofstuk Nehemia 4

Kyk Nehemia 4:2 in konteks