Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jojada seun van Paseag en Mesullam seun van Besodja het op hulle beurt weer die Ou Stadspoort herbou. Hulle het al die balke ingesit, die deure gehang en die slotte en grendels aangesit.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:6 in konteks