Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle is gevolg deur Eser seun van Jesua wat die hoof van die Mispagebied was. Hy het aan ’n gedeelte van die muur wat ’n hoek vorm, gewerk. Dit was reg oorkant die wapenkamer.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:19 in konteks