Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Groep Leviete onder die toesig van Regum seun van Bani was die volgende werkgroep. Langs hulle het Gasabja, die hoof van die helfte van die Keiladistrik, gewerk. Hy het namens sy distrik oor die herstel van die muur toesig gehou.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:17 in konteks