Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sallum seun van Kol-Gose was die hoof van die Mispadistrik. Hy het aan die Fonteinpoort gewerk. Hy het dit herbou, die dak opgesit, die deure gehang en die slotte en grendels aangesit. Daarna het hy die muur van die Siloampoel naby die koning se tuin herstel. Hy het die muur herbou tot by die trappe wat van die stad van Dawid af kom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:15 in konteks