Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die hoëpriester Eljasib en van die ander priesters het by die Skaappoort met die bouwerk begin. Nadat hulle die deure gehang het, het hulle dit aan die Here toegewy. Hulle het ook die gedeeltes van die muur tot by die Toring van die Honderd en die Gananeltoring toegewy.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 3

Kyk Nehemia 3:1 in konteks