Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee my ook asseblief ’n brief vir Asaf, die toesighouer van die staatsbos. Beveel hom om hout aan my te voorsien. Ek het dit nodig vir die balke van die deure van die vesting wat by die tempel is, vir die stadsmure en die huis waarin ek sal woon.” Die koning het hierdie versoeke toegestaan, want God was my goedgesind.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:8 in konteks