Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 2:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vier maande later, nog in die twintigste jaar van koning Artasasta, was ek besig om wyn vir die koning te skink. Nooit tevore was ek so swaarmoedig in sy teenwoordigheid nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 2

Kyk Nehemia 2:1 in konteks