Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Was dit nie presies die rede hoekom koning Salomo van Israel in sonde beland het nie?” het ek gevra. “Daar was geen koning van enige nasie wat met hom vergelyk kan word nie. God het hom liefgehad en het hom koning oor die hele Israel gemaak. Die waarheid is dat dit sy heidense vroue was wat veroorsaak het dat hy sondig.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:26 in konteks