Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 13:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie tyd het ek gesien hoe party van Juda se mense op die Sabbat wyn pars. Hulle het ook bondels koringgerwe aangedra en op donkies gelaai. Meer nog, hulle het wyn, druiwe, vye en allerlei ander produkte gebring om in Jerusalem op die Sabbat te verkoop. Ek het hulle gewaarsku om nie op dié dag kos te verkoop nie.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 13

Kyk Nehemia 13:15 in konteks