Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die tyd van Serubbabel en Nehemia het die hele Israel vir die sangers en die poortwagte se onderhoud gesorg soos dit elke dag nodig was. Hulle het ook vir die Leviete die deel gegee wat hulle toekom. Die Leviete het op hulle beurt weer gesorg dat die priesters, die nageslag van Aäron, dié deel kry wat hulle toekom.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:47 in konteks