Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:4-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Iddo, Ginneton, Abia,

5. Mijamin, Maädja, Bilga,

6. Semaja, Jojarib, Jedaja,

7. Sallu, Amok, Gilkija en Jedaja. Hulle was die hoofde van die priesters en van hulle ampsgenote in die tyd van Jesua.

8. Die Leviete was Jesua, Binnuï, Kadmiël, Serebja, Juda en Mattanja. Mattanja en sy ampsgenote was verantwoordelik vir die lofsang.

9. Hulle medewerkers Bakbukja en Unni het regoor hulle diens gedoen.

10. Jesua was die vader van Jojakim, Jojakim die vader van Eljasib, Eljasib van Jojada;

11. Jojada was die vader van Jonatan en Jonatan die vader van Jaddua.

12. In die tyd van Jojakim was die volgende persone hoofde van die priesterfamilies: Meraja was hoof van die familie Seraja, Gananja van Jeremia,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12