Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die leiers van Juda op die muur laat klim en toe twee groot kore saamgestel om lofliedere te sing. Ek het die een koor suid op die muur langs laat loop tot by die Vullispoort.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:31 in konteks