Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met die inwyding van die muur om Jerusalem het hulle die Leviete oral by hulle huise gaan soek en gevra om na Jerusalem toe te kom. Hulle moes met die seremonies help en met lofliedere en die musiek van simbale, harpe en liere aan die feesvierings deelneem.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:27 in konteks