Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 12:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers van die Leviete was Gasabja, Serebja en Jesua seun van Kadmiël. Oorkant hulle was hulle medewerkers wat die Here moes loof en dank. Die groepe het regoor mekaar gestaan en beurtelings op mekaar gereageer soos Dawid, die man van God, aan hulle voorgeskryf het om te doen.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 12

Kyk Nehemia 12:24 in konteks