Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:31-36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

31. Die Benjaminiete het in Geba, Mikmas, Aja, Bet-El en nabygeleë dorpies gewoon.

32. Verder ook in Anatot, Nob, Ananeja,

33. Gasor, Rama, Gittajim,

34. Gadid, Seboïm, Neballat,

35. Lod, Ono en Vakmansdal.

36. Sommige groepe Leviete uit Juda was toegewys om in Benjamin te gaan woon.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11