Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hier volg nou ’n lys van die name van die leiers van die provinsies wat na Jerusalem toe gekom het. Die meeste van die mense, priesters, Leviete, tempelwerkers en van die nageslag van Salomo se dienaars, het in hulle eie huise in die verskillende dorpe van Juda bly woon.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:3 in konteks