Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 11:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ussi seun van Bani het toesig gehou oor die Leviete in Jerusalem. Hy was die seun van Gasabja, seun van Mattanja, seun van Miga, uit Asaf se familie wat as sangers by die tempel diens gedoen het.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 11

Kyk Nehemia 11:22 in konteks