Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder, as die mense van die land handelsware of koring bring om op die Sabbat of op ’n dag wat aan die Here gewy is, te verkoop, sal ons weier om dit te koop. Ons sal ook elke sewende jaar nie die grond bewerk nie en alle skuld kanselleer.

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10

Kyk Nehemia 10:31 in konteks