Ou Testament

Nuwe Testament

Nehemia 10:1-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die volgende name was in die geseëlde dokument: Die goewerneur Nehemia seun van Gakalja.Verder ook die priesters Sedekia,

2. Seraja, Asarja, Jeremia,

3. Pasgur, Amarja, Malkija,

4. Gattus, Sebanja, Malluk,

5. Garim, Meremot, Obadja,

6. Daniël, Ginneton, Baruk,

7. Mesullam, Abia, Mijamin,

Lees volledige hoofstuk Nehemia 10