Ou Testament

Nuwe Testament

Nahum 2:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Waar is die lêplek van die leeus,die voerplek van die welpies?Waar is Nineve,die leeu van die nasies,wie se wyfie en welpies kon loop en sonder vrees gelewe het?

12. Jy het jou vyande verskeur om jou welpies en wyfie te voed.Jou stede en huise was vol met buit,jou rusplekke gevul met roof.

13. Die Here, die Almagtige, sê: “Ek is jou vyand!Ek sal jou strydwaens in rook en vlamme laat opgaan. Die swaard sal jou soldate afmaai,sonder enige buit op die aarde.Die stemme van jou boodskapperssal vir altyd stil wees.”

Lees volledige hoofstuk Nahum 2