Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Betlehem-Efrata, jy is ’n klein dorpie in Juda.Tog sal daar uit jouvir My ’n regeerder kom wat oor Israel sal heers.Sy oorsprong is uit die verre verlede.

2. Hy sal die mense van Israeluitlewer totdat die vrou wat verwag,geboorte gee.Eers dan sal sy volksgenote terugkeer na die land van Israel.

3. Hy sal oor sy kudde regeer met die krag van die Hereen die magtige Naam van die Here sy God.Sy volk sal dan veilig kan woon, want hy sal deurdie hele wêreld geëer word.

Lees volledige hoofstuk Miga 5