Ou Testament

Nuwe Testament

Miga 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie nasies sal kom en sê:“Kom laat ons opgaan na die berg van die Here,na die tempel van die God van Israel.Hy sal ons leer hoe om te lewe sodat ons aan Hom gehoorsaam kan wees.”Dan sal die gebooie uitgaanvanuit die tempelen die woord van die Hereuit Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Miga 4

Kyk Miga 4:2 in konteks