Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van die tyd van julle voorouers afhet julle afgewyk van my voorskrifte en hulle nie gehoorsaam nie.” Die Here, die Almagtige, sê:“Keer terug na My toe en Ek sal na julle toe terugkeer.Maar julle vra: ‘Hoe moet ons terugkeer?’

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:7 in konteks