Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal gaan sit en oordeel soos iemand wat silwer smelt en suiwer maak. Hy sal die Leviete suiwer en hulle soos goud en silwer louter. Dan sal hulle weer vir die Here aanvaarbareoffers bring.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:3 in konteks