Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense wat die Here dien, het toe met mekaar gepraat. Die Here het na hulle geluister en gehoor wat hulle sê. Hulle het ’n gedenkboek in sy teenwoordigheid geskryf. Dit het die name bevat van mensewat die Here met ontsag dien en graag aan Hom dink.

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:16 in konteks