Ou Testament

Nuwe Testament

Maleagi 3:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die Almagtige, sê: “Bring al die tiendes na die stoorkamers sodat daar genoeg kos in my tempel kan wees. Toets My hierin of Ek nie vir julledie vensters van die hemelsal oopmaak nie. Ek sal voorspoed op julle laat reën wat meer as genoeg vir julle sal wees!”

Lees volledige hoofstuk Maleagi 3

Kyk Maleagi 3:10 in konteks