Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy seuns het vir hom die bloed gebring, hy het sy vinger in die bloed gedruk en dit aan die horings van die altaar gesmeer. Die res van die bloed het hy teen die kant van die altaar uitgegooi.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:9 in konteks