Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses sê toe vir Aäron: “Kom na die altaar toe en bring jou sonde-offer en brandoffer om versoening te bewerk vir jouself. Bring dan die offers om ook versoening te bewerk vir die volk, net soos die Here beveel het.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:7 in konteks