Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het toe al hierdie dinge na die voorkant van die tent van ontmoeting toe gebring, net soos Moses hulle beveel het. Die hele gemeenskap het gekom en daar in die teenwoordigheid van die Here gestaan.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:5 in konteks