Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 9:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vuur wat van die Here gekom het, het die brandoffer en die vet op die altaar verteer. Toe die volk al die dinge sien, was daar uitroepe van vreugde en het hulle op die grond neergeval.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 9

Kyk Levitikus 9:24 in konteks