Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As iemand op so ’n manier gesondig het en skuldig is, moet hy dit wat hy deur diefstal of afpersing gevat het, teruggee. Dit geld ongeag of dit iets in veilige bewaring was, of eiendom wat aan iemand toevertrou was, of ’n verlore item wat mense as hulle eie sou opeis,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:4 in konteks