Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos wat die seuns hulle vaders as hoëpriesters opvolg, moet hulle in hulle amp bevestig word deur hierdie offer te bring op die dag waarop hulle gesalf word. Dit is die Here se deel en moet heeltemal verbrand word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:22 in konteks