Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê nou maar iemand sondig teen die Here deur valslik vir sy buurman te vertel dat iets wat aan hom toevertrou is, verlore geraak het of gesteel is. Of sê nou maar iemand was oneerlik met iets wat in veilige bewaring vir hom gegee is, of hy het iets gevat deur dit te steel of af te pers.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:2 in konteks