Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die diensdoende priester sal ’n hand vol meel vat, met olyfolie meng en dit sprinkel met wierook. Hy sal ’n verteenwoordigende deel hiervan op die altaar verbrand. Dit sal baie aangenaam vir die Here wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:15 in konteks